Foto: Helderberg of Kleinmond by sonsopkoms

Klippies
van Hoop

Klippies van hoop… want jy het net een klippie nodig om 'n rimpel te maak.

Lees my nuutste stories

Stories

Alle stories

Ek hou daarvan om die mooi in die lewe te soek.

Ek vind my inspirasie…

Foto: Op die drafpad
op die drafpad
Foto: In my stiltetyd
in my stiltetyd
Foto: By my kinders
by my kinders
Foto: Die gewone man op straat
en die gewone man op straat

Ons is hier om 'n verskil te maak.

Foto: Helderberg of 'n bergpiek

Om die berg op te klim is moeilik maar die uitsig is altyd die moeite werd.

Foto: Portret van Ansa

Ek luister na hul stories en kyk dieper. Soek die mens agter die masker.

Ek is Ansa - dokter, ma van vier, en die skrywer agter Klippies van Hoop.

Lees my volle storie
Foto: Kleinmond, sonsopkoms oor die see

Die skemeroggend stel nie teleur nie en pienk-oranje strepe oor die see kleur my dag in.

Foto: Sonsondergang of klippies in water

Rimpels van hoop

Elke dag kan ons klippies gooi om rimpels te maak.

Klippies van Hoop is gratis om te lees met die hoop om te inspireer en hoop oor te dra. As jy 'n skenking wil gee, of dit roomysgeld of petrolgeld is, elke bietjie word waardeer.

Bank
Vul in
Rekeningnaam
Vul in
Rekeningnommer
Vul in
Verwysing
Klippies van Hoop
Foto: 'n Hand vol klippies of die strand

Om 'n naam te vra, om te wys dat jy omgee, 'n kompliment, 'n goeie woord.

Kontak my gerus

Stuur gerus 'n boodskap. Dit is altyd lekker om terugvoer te kry of vir om kontak te maak met ander wat ook hoopdraers is.